NWK paaieprojek goed op dreef vir 2024

Loading player...
NWK span vanjaar nie minder nie as ses stootskrapers in om sowat 2 000 km se grondpaaie van en na sy silokomplekse te skraap. Dié projek het op 22 April afgeskop en die kostes gaan na raming sowat R2 miljoen beloop. OFM Agri het vroeër met hoof-uitvoerende beampte Theo Rabe oor die projek gesels.
26 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min