Noordwes RPO bied jaarkongres aan

Loading player...
Die Noordwes afdeling van die Rooivleisprodusente Organisasie se jaarkongres vind op 28 Mei plaas. Hoofbestuurder Boeta Du Toit verduidelik meer oor die werksaamhede van hierdie groep.
26 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min