Vriende van Landbou se fondsinsamelings vir 2024

Loading player...
Vriende van Landbou, ‘n nie-winsgewende liefdadigheidsorganisasie, wat die landbousektor in Suid-Afrika ondersteun. het ‘n propvol jaar vol fondsinsamelings beplan waarby jy betrokke kan raak. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het tydens NAMPO Oesdag met stigter Gerhard Kriel oor hul planne gesels…
23 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min