Kus tot kruin 23 Mei 2024

Loading player...
Vandag in die Kus tot Kruin inset aangebied deur Fred Orban, handel dit oor die mens se rol in die uitwissing en/of kritiese vermindering van n spesie aan die een kant. Daarteenoor ook hernuwde pogings om sulke spesies te bewaar en getalle weer probeer herstel. Fred noem dit is Internasionale Skilpad-dag. Luister gerus weer!
23 May 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes