Weird Wide Web - Robot-cupido kan enkellinge help.

Loading player...
Whitney Wolfe Herd, die stigter van die dating app Bumble, dink dat miljoene lui enkellinge binnekort KI kan gebruik om al die harde werk te doen in die soeke na romanse.
21 May 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min