Bek-en-klouseer in die Oos-Kaap: ‘n Groot kommer vir die vleisbedryf

Loading player...
‘n Onlangse geval van bek-en-klouseer in die Oos-Kaap het groot kommer veroorsaak in die Suid-Afrikaanse vleisbedryf. OFM Agri se Robyn Schutte het met voorsieningskettingbestuurder by die Beefmaster Group, Roelie van Reenen, hieroor gesels.
20 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min