Koolstofbelasting - wat beplan partye?

Loading player...
Die Reserwebank waarsku die Europese koolstofbelasting 'n negatiewe impak kan hê op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die Verenigde State, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Ekonomiese ontleder en dosent aan die Noordwes-Inivesiteit, Prof Waldo Krugell, brei meer uit oor wat politieke partye se manifeste sê rakende hiedie kwessie.
21 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min