Wat hou die weer in waneer dit by die El Niño en La Niña-siklusse kom?

Loading player...
Wat hou die weer in waneer dit by die El Niño en La Niña-siklusse kom? Meteoroloog en besturende direkteur van Restore Africa, Anika de Beer, het tydens ‘n onlangse Nasie in Gesprek paneelbespreking by NAMPO Oesdag meer vertel oor wat produsente vir die res van die jaar kan verwag asook hoe klimaatsverandering op die verskynsel inwerk…
21 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min