NaLFA-SA gereed om veeboere na volgende vlak te neem

Loading player...
OFM Agri se Robyn Schutte het met die voorsitter van die National Livestock Farmers Association, Brenda Maaroganye, gesels oor die belangrikheid van georganiseerde landbou, en die nuutvorming van NERPO na NaLFA-SA.
18 May 2024 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min