What's in Farmers Weekly – 24 May Edition

Loading player...
Farmer’s Weekly redakteur, Janine Ryan, vertel meer oor die jongste uitgawe wat vandag op die rakke verskyn. Of lees meer aanlyn by farmersweekly.co.za en volg hulle sosiale media-blaaie vir gereelde opdaterings.
16 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min