FNB Classic Clash - Hoërskool Zwartkop Vs. Hoërskool Eldoraigne 18-05-24

Loading player...
Anton Olwage het gesels met die waarnemende Hoof en 1ste span afrigter van Hoërskool Eldoraigne en met die sporthoof Fielies Coetzee (Hoërskool Zwartkop) en Dawid Gouws (1ste span afrigter - Hoërskool Zwartkop) oor die FNB Classic Clash eerskomende Saterdag 18-05-24 by Hoërskool Zwartkop. Die twee 1ste span kapteine was ook in die ateljee - Luhardt Booyens - Hoërskool Zwartkop en Jyaden Niehaus - Hoërskool Eldoraigne. Sterkte en mag die beste span wen! - LEKKER FM
16 May 2024 Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

Barks And More - Anton Olwage gesels met Philecia Erasmus (Dieregedragkundige) 24-03-26

In hierdie onderhoud gesels Anton Olwage met Philecia Erasmus, ’n gekwalifiseerde dieregedragkundige van Barks and More. Hulle spesialiseer in honde-opleiding en gedragskonsultasies in Centurion en Pretoria-Oos. Van hondjies vanaf 8 weke oud tot senior honde – elke dier kan leer en verbeter. Barks and More bied groepklasse, privaat sessies by…
24 Mar 8 min

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 18-03-26

In hierdie potgooi gesels Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie…
18 Mar 8 min