Nuwe bedeling moenie privaat-staat samewerking onklaar maak

Loading player...
Een van die items op die NAMPO Oesdag program wat groot belangstelling uitgelok het, was ‘n Nasie in Gesprek paneelbespreking oor verwagtings rondom die verkiesing. Nedbank hoofekonoom, Isaac Matshego, en politeke ontleder, JP Landman, hoop dat ongeag wie die volgende regering is, dat die goeie samewerking tussen die regering en die privaatsektor nie onklaar sal wees nie. Waldimar Pelser was die gespreksleier
15 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min