Landbou Boereplanne deelnemer gesels oor uitvindings

Loading player...
Sowat 10 deelnemers het vanjaar hulle uitvindings ingeskryf vir die Nampo Boereplanne. Boer en deelnemer van Secunda, Lourens Jacobs, het vanjaar twee van sy Boereplanne, albei in die B-afdeling van die kompetisie ingeskryf - die Stomp Chopper en
die Korrel chemikalieë toediener.
14 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min