#9 ‘Die pad na selfbestuur’: Skotland en ’n Afrikaner-vrystad
--:--
In vandeesweek se voorlesing van Flip Buys se boek "Die pad na selfbestuur" beskryf hy ʼn komiese fiktiewe toekomsverhaal oor Brittanje. Hierdie denkbeeldige toekoms in Brittanje word as’t ware vervleg met die geskiedenis en beleid wat in Suid-Afrika van toepassing is en beskryf wat die gevolg hiervan in ʼn ander konteks sal wees.