Plaaskombuis bied meer kanse om te smul in styl by NAMPO

Loading player...
Nog ‘n nuutjie by vanjaar se NAMPO Oesdag is die Syngenta Landbou Boerekos Plaaskombuisrestaurant, naby hek 2. OFM Agri se Robyn Schutte het met Syngenta bemarkingsbestuurder, Christian Giesel (Engels ghee-zil), gesels tydens die bekendstelling.
13 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min