Bayer Boervrou van die Jaar-kompetisie

Loading player...
Bayer bied geïntegreerde oplossings aan produsente deur toppresterende saad en geentegnologie met ’n wye reeks gewasbeskermingsoplossings te kombineer. Vanjaar is daar ook opwindende nuus met die Boervrou van die Jaar-kompetisie. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, het met Bayer se Marna Swart gesels om meer uit te vind.
14 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min