Veldskoen loods nuwe reekse by NAMPO - kom kyk!

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met Veldskoen se Driekie Zondagh oor hoekom jy vanjaar by hul stalletjie by NAMPO Oesdag moet gaan draai…
13 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min