Landbou belangrike ekonomiese dryfveer

Loading player...
Tydens ’n insiggewende paneelbespreking by SA Stamboek se IQ Elite Seminaar, het Dr. Johan Willemse, ’n ervare landbou-ekonoom, die belangrikheid van die landbousektor in die Suid-Afrikaanse ekonomie beklemtoon.
8 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min