Oos-Kaap geval van bek-en-klouseer nog nie as uitbreking geag

Loading player...
Daar bestaan tans kommer oor die onlangse geval van Bek-en-Klouseer wat in die Oos-Kaap aangemeld is. Dr Frikkie Maré, Hoofuitvoerende Beampte van die Rooivleisprodusente Organisasie verduidelik dat die regering nog NIE ‘n uitbreking aangekondig het nie…
7 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min