Veerkragtigheid deel van Suid-Afrikaners se DNA

Loading player...
Tydens die SA Stamboek IQ Elite Seminar oor Veerkragtige Veeproduksie in ‘n Veranderende Wêreld, het mederedakteur van die Vryeweekblad, Anneliese Burgess, ‘n kragtige toespraak gelewer wat die aandag gevestig het op die veerkragtigheid van Suid-Afrikaners te midde van uitdagings.
7 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min