Veerkragtige veeproduksie in ‘n veranderende wêreld

Loading player...
Dr Danie Odendaal van die veeartsnetwerk het die noodsaaklikheid van veerkragtigheid en oorlewingsvermoë tydens uitdagende tye beklemtoon, en gesê dat beter dae voorlê as die bedryf die huidige uitdagings kan weerstaan.
5 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min