
Die behoefte wat 115 jaar terug tot die ontstaan van NWK gelei het
--:--
Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie sluit by Yolanda Maartens aan om kortliks 'n terugblik te gee oor die ontstaan van NWK – hoekom produsente dit 115 jaar gelede nodig geag het om ‘n koöperasie op die been te bring en hoekom ‘n maatskappy soos NWK vandag nog relevant is.