Sentraal SA teler beoordeel dorpers in Mexiko

Loading player...
Charl Saunderson van die Nooitgedacht Dorperstoet buite Kenhardt in die Noord-Kaap, is in Mexiko om ‘n dorperskou te beoordeel. Hy gesels met Juan Salas van die nasionale skaap unie.
1 May 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min