Tydelike sluiting van Lesotho-Hoogland watertonnel behoort nie groot effek te hê

Loading player...
Die Departement Water en Sanitasie glo die tydelike sluiting van die tonnel wat water vanaf Lesotho na Suid-Afrika bring behoort nie ‘n beduidende uitwerking op besproeiingsboere en dorpe in die Vrystaat te hê nie. Direkteur-generaal Sean Phillips het tydens ‘n mediakonferensie in Pretoria gesê daar sal water herlei word vanuit damme en daar gaan ook begin word met waterbesparingsveldtogte.
29 Apr 2024 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min