Vroeg speen van lammers

Loading player...
OVK veselbestuurder, John Melville, gesels oor die vroeg speen van lammers en hoe dit moontlik vleisproduksie kan verseker. En OVK Wol se Verantwoordelike wolstandaard ouditeur, Zinanda Geyer, deel die nuutste verwikkelinge in die wolmark.
25 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min