Agri Noordwes wys Jongboer van die Jaar aan

Loading player...
Agri Noordwes het tydens hul jaarlikse jongboerkongres, die provinsie se Jongboer van die Jaar vir 2024 gekroon. Van die drie finaliste in die gesogte kompetisie was dit Kobus Beyers, boer van Wolmaransstad, wat met die louere weggestap het.
23 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min