Onwettig jag met honde teister Suid-Vrystaat

Loading player...
Boere in die Suid-Vrystaat word al meer geteiken deur onwettige jagters wat honde gebruik om skaap te steel. Voorsitter van die Springfontein boere vereniging, Bertie Grobler, vertel daar is onlangs 30 skape erg beseer en tien gesteel op die plaas Stapelhurst.
22 Apr 2024 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min