Boere bekommerd oor Lesotho-Hoogland-waterprojek sluiting

Loading player...
"Dit gaan ons geweldig affekteer, vernaam as ons weer ’n droë jaar het soos die jaar wat verby is," vertel Hans Pretorius, ’n boer van die distrik. "Daar gaan beslis waterbeperkings ingestel word, glo op alle besproeiingsboere wat water trek uit die Vaaldam uit.”
21 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min