Waaikraal Boerevereniging Boeredag gehou

Loading player...
Waaikraal Boerevereniging het onlangs in Bainsvlei, Bloemfontein ‘n boeredag aangebied. Johan Gunter gesels met Jannie Pretorius, ‘n saaiboer in die omgewing oor landboutoestande asook die brandseisoen wat voorlê…
15 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min