ToekomsVenster: Niks anders as rebellie

Loading player...
Die wêreld lyk soos wat dit lyk vanweë sonde. Sonde is niks anders as rebellie teen God en sy standaard nie.
15 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min