Opkomende boere op Mier ontvang droogtehulp

Loading player...
LUR vir CoGHSTA, mnr. Bentley G. Vass en die burgemeester van Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit, rl Michael Segede het saam voer- en kospakkies in Klein Mier uitgedeel. Dié inisiatief is aangespoor deur LUR Vass se vorige besoek aan die gebied in Maart, waar boere hulp gesoek het ná verwoestende veldbrande wat hul oeste in die maande Januarie en Februarie vroeër vanjaar uitgewis het.
14 Apr 2024 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min