Wandile Sihlobo kwartaaloorsig: Plaaslike & internasionale tendense

Loading player...
Ons luister vandag na die eerste van vyf episodes waartydens OFM Agri se Robyn Schutte en landbousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom Wandile Sihlobo, gesels oor die stand van landbou die eerste kwartaal van 2024.
14 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min