Voorsitter van Vrystaat Landbou Jongboer komitee, Rudo Opperman

Loading player...
Vrystaat Landbou het onlangs hul Jongboer-konferensie in Bloemfontein aangebied. Vanjaar se tema was die nuwe generasie van landbou. Ons luister na Voorsitter van Vrystaat Landbou Jongboer komitee, Rudo Opperman, se woorde van bemoediging vir die nuwe generasie van boere
14 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min