Platteland Hoop: Bothaville-Kgotsong-voedingskema

Loading player...
In vanoggend se Platteland Hoop insetsel hoor ons van Johan Aucamp oor die Bothaville-Kgotsong-voedingskema. Hy het raad oor hoe om ‘n sopkombuis te bestuur by die olangse Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland kongres, wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is, gedeel.
11 Apr 2024 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min