ToekomsVenster: Die bose is ʼn werklikheid

Loading player...
Ons is inderdaad gewapen met die volle wapenrusting van God. Ons laat ons nie intimideer nie, maar word ook nie onvoorbereid gevang nie.
8 Apr 2024 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min