Platteland Hoop: Parys skitter weer

Loading player...
Ons gaan voort met ons reeks oor Sentraal Suid-Afrikaanse planmakers wat by die onlangse Landbou Weekblad en Senwes Oplossings vir die Suid-Afrikaanse Platteland hul suksesverhale gedeel het. Vandag hoor ons van Braam Celliers oor die Mooi Parys inisiatief…
8 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min