Platteland Hoop: Hoe het Clarens beurtkrag vermy?

Loading player...
Ons gaan voort met ons reeks oor stories van hoop op die platteland. By die onlangse Oplossings vir die Suid-Afrikaanse platteland kongres, wat deur Landbou Weekblad en Senwes aangebied is, het Gert Kruger van konsultasiegroep Augos vertel hoe, Clarens daarin geslaag het om deur saam te werk te sorg dat die dorp nie meer deur beurtkrag ontwrig word nie…
7 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min