Landbouskool Hendrik Potgieter skeer- en wolklaskompetisie

Loading player...
Die jaarlikse skeer- en wolklaskompetisie is weer onlangs aangebied deur Landbouskool Hendrik Potgieter van Reddersburg. Johan Gunter het met twee van die graad 12 leerders gesels wat deelgeneem het, Schalk van Niekerk en Genevieve Cola. 35 leerders het deelgeneem in die BKB kompleks op Bloemskou se gronde.
5 Apr 2024 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min