Hofuitspraak bevorder duidelikheid oor grondeienaarskap en besetterregte in Suid-Afrika

Loading player...
’n Onlangse hofuitspraak het lig gewerp op belangrike kwessies rondom grondeienaarskap en besetterregte in Suid-Afrika.
Die saak, tussen die Moladora Trust en die Mereki kinders van Noordwes verstig weer aandag op die verleen van toestemming en die uitoefening van regte op plaaseiendom.
7 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min