Nuwe Wysigings aan Diereverbeteringswet: Wat produsente moet weet

Loading player...
Die wysigings aan die Diereverbeteringswet het ontstaan uit die behoefte van die Departement van Landbou om ‘n databasis van ingevoerde diere op te bou.
8 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min