Namibië se vee-invoere na Suid-Afrika: die feite en uitdagings

Loading player...
Veepryse in Suid-Afrika ervaar tans ‘n uitdagende tydperk, met dalende pryse wat produsente onder druk plaas. Hierdie situasie het veroorsaak dat daar wydverspreide spekulasie en beskuldigings is teenoor Namibië as ‘n oorsaak van hierdie prysdruk.
Daar word dikwels gekyk na die invoer van lewende diere vanuit Namibië as ‘n moontlike oorsaak van die prysdruk. Uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), Dr. Frikkie Maré, voer egter aan dat hierdie beskuldigings dalk nie gegrond is nie.
3 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min