Weird Wide Web - Titanic sierlike stuk hout verkoop vir 13 miljoen rand!

Loading player...
’n Koper het $718 750 opgedok vir een van die mees omstrede houtplanke in die rolprentgeskiedenis: die deurraampaneel wat Rose se lewe in die 1997-rolprent Titanic gered het.
1 Apr 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min