Platteland Hoop: Rural Maintenance Free State

Loading player...
Chris Bosch, uitvoerende hoof van Rural Maintenance Free State (RFS), meen die organisasie is goed op dreef om Frankfort on afhanklikheid van Eskom se beurtkrag te maak, nog voor die einde van vanjaar.
2 Apr 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min