Afname in produksieverwagtinge vir 'n aantal gewasse in Suid-Afrika

Loading player...
GraanSA ekonoom, Heleen Viljoen, gesels oor die oesskattingskomitee se oppervlakte- en tweede produksieskatting vir somergewasse vir 2024.
27 Mar 2024 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min