Wat bedoel jy as jy vir iemand se sterkte

Loading player...
II TIMÓTHEÜS 2:1-7
JY dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;
en wat jy van my gehoor het onder baie getuies, vertrou dit toe aan getroue manne wat bekwaam sal wees om ook ander te leer.
Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus.
Niemand wat 'n krygsman is, wikkel hom in die werksaamhede van die lewensonderhoud nie, sodat hy die een kan behaag wat hom vir die diens gewerf het.
En verder, as iemand aan 'n wedstryd deelneem, word hy nie bekroon as hy nie volgens die reëls gewedywer het nie.
Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.
Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!
9 Feb 2024 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

The Lord's Prayer

Braam Klopper & Theo Groeneveld discuss the themes: The Lord's Prayer, Jesus' Parable about Forgiveness, and Practical Insights (Matt. 6 & 18)
10 Jul 21 min

Persecution for our faith

Braam Klopper and Stewart Gordon discusses the theme: persecution comes with the territory of faith
3 Jul 21 min

Geduld

Braam Klopper gesels vandag oor die groot tema: Geduld
12 Jun 18 min