Dr. Johnny van der Merwe - vleisprysoorsig

Loading player...
Dr. Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gee vir ons die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers en die nuutste oliepryse.
27 Mar 2024 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min