Afname in Suid-Afrika se somer-oesvooruitskattings

Loading player...
Die oesskattingskommitee het die oppervlakte- en tweede produksieskatting vir somergewasse vir 2024 vrygestel. Die voorspellings, skets 'n ontstellende prentjie van verminderde opbrengste oor verskeie basiese gewasse in vergelyking met vorige skattings en die vorige jaar se oes.
26 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min