ToekomsVenster: Gegiet in God se beeld

Loading player...
Waartoe roep die gebeure ons as dit nie tot diepe dankbaarheid, verwondering en toewyding is nie?
25 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min