Standard Bank dring aan op ondersteuning vir die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf

Loading player...
Nico Groenewald Hoof van Agribesigheid by Standard Bank, vertel oor die uitdagings wat die pluimveebedryf tydens die voëlgriep uitbreking ervaar het, en hoe die bedryf herstel het.
25 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min