Fezile Dabi mini veiligheidsberaad

Loading player...
Verlede week het 'n mini veiligheidsberaad in die Fezile Dabi distrik in die Noord Vrystaat, plaasgevind. Johan Gunter gesels met Pieter Kemp, streeks-veiligheids-verteenwoordiger vir Vrystaat Landbou om meer te hoor.
20 Mar 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min